KERK VAN GOD Kraaifontein is gedurende 1993 onder leiding van die destydse Oudl J Buys begin. Sewe families nl. BUYS, CLAASEN, CARELSE, RUDOLF, HENDRICKS, MARTIN en van Wyk.
Hulle het almal in Kraaifontein gebly maar in Bellville gedien.
Agv die distansie en vervoer onkoste het hul ‘n versoek aan KVG Bellville gerig om hulle bidure in Kraaifontein te hou Gou het hul ledetal gegroei na 25 gedoopte lede, waarna ‘n versoek aan die destydse Uitvoerende Raad gestuur om afstigting tot ‘n volwaardige gemeente. Gemeente status is 1993 aan KKVG kraaifontein toegeken, waarna Oudl J Buys ook in 1993 as Pastoor georden is.
Dienste is in lede se wonings, as ook in Watsonia Primer gehou. Een van die kerkraad se doelwitte was om hul eie aanbiddings plek te bekom.
Die bouwerk het in 1995 begin en die Huis van die Here is in 2000 voltooi. ‘n Gemeente saal is ook aangebring en in 2019 voltooi.